Slim keuses begin met betroubare inligting

Slim keuses begin met betroubare inligting

Lesers van ALLES weet reeds ’n aankoopbesluit begin lank voordat jy jou beursie oopmaak, en betroubare resensies en deeglike navorsing help jou om met meer sekerheid te kies.

Nou kan lesers nóg meer waarde uit hul daaglikse nuus- en leefstylroetine kry met ’n spesiale bondelintekening tot News24, Netwerk24 of Landbou.com saam met The New York Times – teen ’n afslag.

Die aanbod bring plaaslike joernalistiek en internasionale insig byeen in een intekening. Afhangend van jou voorkeur kry jy toegang tot een van Media24 se vertroude titels – News24 vir toonaangewende SA nuus in Engels, Netwerk24 vir gehaltejoernalistiek in Afrikaans, of Landbou.com vir gesaghebbende landbou-inhoud – plus toegang tot The New York Times se wêreldklas-verslaggewing, ontledings en leefstylinhoud.

Vir lesers van ALLES is daar boonop ’n besonder praktiese voordeel: Wirecutter, The New York Times se bekende produkresensieplatform, help verbruikers om slimmer te koop. Soos ALLES plaas Wirecutter die klem op bruikbare, deeglik nagevorste aanbevelings, van tegnologie en huishoudelike produkte tot alledaagse oplossings wat jou lewe makliker kan maak.

Met een intekening kry jy dus meer as nuus. Jy kry konteks, kundigheid en praktiese leiding – plaaslik én internasionaal.

Teken vandag in en kry meer uit elke leeservaring met dié bondelintekening

Klik op die naam van die publikasie wat jy graag saam met The New York Times wil lees om meer uit te vind:

Bestaande intekenare kan na hul betrokke profiel gaan om te kyk of hulle kwalifiseer vir ’n opgradering na die bondel-aanbod. Beskikbare opsies verskyn onder die Aanbiedings-hofie.

Rig navrae aan ons dienssentrum by 087 353 1300, diens@netwerk24.com, diens@landbou.com of op Whatsapp by 087 353 1333.